Afrikaans A

Vrae

Om te draai, moet jy nommer _ gebruik

car

Om ratte te verander moet jy nommers _ gebruik

car

Wanneer die lig rooi is en die groen pyl flikker na regs, wys dit jou dat
As jy met jou voertuig links wil draai moet jy
Wat is de verskil tussen padmerk die twee padmerk?

AA6_Y3

Die wettige spoed wat jy mag ry
Die padmerk

GM1

Jy mag nie n leerlinglesensie kry nie as (i). jy reeds n lesensie het wat die bestur van dieselfde klas voertuig magtig (ii). jy vir n tydperk onbevoeg verklaar is om n bestuurders lesensie te kry endie tydperk is nog van krag (iii). jou lesensie tydelik opgeskort is en die opskorting nog nie verstryk het nie.
Die afstand wat dit neem om jou voertuig te stop is (i). langer op n nat pad as op n droe pad (ii). langer as jy vinniger ry (iii). langer as jy vinniger ry
Die teken wys dat

K2

Wat wys die teken vir jou?

B1

Jy mag goedere op jou voertuig laai dat dit
As jy n noodvoertuig waarvan die sirene lui op die pad tee kom, moet jy
Jy mag n openbare pad oorsteek of binnegaan
Die teken wys vir jou dat die pad

R1

Om te stop, moet jy nommer _ gebruik

car

Die padmerk waarsku jou dat

Z5

Die teken wys jou dat

C3

Onder watter omstandighede, indien enige, word jy toegelaat om jou voertuig aan die regterkant van n openbare pad met verkeer in albei rigtings te bestuur
Wat wys die waarskuwings teken vir jou

L10

Die teken wys jou dat

K3

As jy net n leerlinglisensie vir n swaarvoertuig het (i). moet iemand met dieselfde bestuurderslisensie by jou in die voertuigwees (ii). mag jy nie op n deurpad bestuur nie (iii). mag jy nie passesiers in die voertuig by jou he nie
Wat is waar ten opsigte van sitplekgordels (i). As jou voertuig gordels agter het , moet dit gedra word (ii). Jy hoef nie n gordelte dra as jy agteruit ry nie. (iii). Kinders jonger as 14 jaar hoef nie gordels te nie (iv). As die voorste sitplek ‘n gordel het , mag jou enigste passesier nie agter sit waar daar nie ‘n gordel is nie
Wanneer die teken verlig is, wys dit jou dat

X8

Die padmerk wys vir jou dat jy

RTM1

Die teken waarsku jou dat _ voor is

L9

Jy mag nie
Wat wys teken die vir jou indien dit flikker

S1

Om ratte te verander, moet jy nommer _ gebruik

car

Watter kontroles moet jy gebruik as jy skerp wil draai

car

n voertuig wat se remme swak is moet gesleep word
Tensy anders deur n teken gewys word is die algemene spoedbeperking in n dorp of stad_Km/h
Om te wys dat jy gaan draai,moet jy nommer _ gebruik

car

Jy mag n voertuig aan die linkerkant verbysteek wanneer hy (i). wys dat hy regs gaan draai (ii). aan die regterkant van die pad ry maar daar n skouer is waar jy kan verbygaan (iii). in die regterlaan in die dorp ry met twee lane in die selfde rigting.
Jy mag jou voertuig nie verder as _ agteruit laat beweeg nie
Die teken wys vir jou dat die pad

U4

Jy mag passasiers vervoer in n voertuig wat gesleep word (i). as jy net 35 km/h ry (ii). as die voertuig wat gesleep word n leunwa is (iii). slegs as die voertuig wat iets sleep n trekker is
Die teken wys jou dat jy

B6

As jy van laan wil verwissel moet jy
Die teken wys jou dat

D10

Die teken wys vir jou

J8

Die teken verbied jou om

L4

Om vinniger te ry moet jy nommer _ gebruik

car

Die teken wys jou dat

F5

Om seker te maak dat jou geparkeerde voertuig nie beweeg nie, gebruik nommer

car

Nommer _ kom nie by n outomatiese voertuig nie.

car

Die laaste aksie wat jy moet doen voordat jy na n ander baan beweeg is om
Jy mag nie in n kruising in ry nie wanneer
Die teken wys vir jou dat

E3

Jou voertuig se ligte moet aangeskakel wees (i). enige tyd van die dag wanneer jy persone en voertuie nie op n afstand van 150m voor jou kan sien nie (ii). van sononder tot sonop (iii). wanneer dit reen en jy nie voertuie 100m voor jou kan sien nie
Die afstand wat dit neem om jou voertuig te stop is (i). langer op n nat pad as op n droe pad (ii). langer as jy vinnig ry (iii). langer as die voertuig gelaai is
om seker te maak dat jou geparkeerde voertuig nie beweeg nie, gebruik nommer....

car

Om vinniger te ry ,moet jy nommer _ gebruik

car

n Veilige volgafstand is, wanneer die voertuig voor jou skielik stop, jy kan
Wanner mag jy in die deel links van die geellyn ry? (i). Enige tyd wanneer jy n ander voertuig jou wil laat verbysteek (ii). In die dag wanneer jy n ander voertuig jou wil laat verbysteek (iii). Wanneer jy op n deurpad met twee lane in albei rigtings stadiger as 120 km/h wil ry (iv). Wanneer jy ‘n papwiel het en daar wil parker om die wiel om te ruil

RM4.1

Die teken wys jou dat slegs _ daar mag parkeer.

BB3

Jy mag op n openbare pad
Wat wys die teken vir jou

A3

Wanner het jy ryvoorrang (i). As jy binne n verkeerssirkel is (ii). As jy eerste gestop het by n vierrigting stop (iii). As jy regs wil draai by n kruising in n tweerigtingspad.
Die verste wat jou voertuig se dompstralligte (dim lights) voor jou mag skyn is _m
Die teken wys jou dat

W6

Watter reel word in Suid Afrika as die vernaamste padreel beskou
Wanneer mag jy nie n ander voertuig verbysteek nie? Indien jy (i). die bopunt van n heuwel nader (ii). n draai nader (iii). net 100m voor jou kan sien as gevolg van rook oor die pad
Wat is toelaatbaar by die sleep/trek van n ander voertuig (i). n Motorkar trek n ander motorcar met n tou teen 40km/h (ii). Jy trek n ander motorvortuig deur middle van n sleepstang (iii). n Trekker trek n sleepwa met 10 passesiers teen n spoed van 30 km/h
Die teken wys dat

E9

Alle tekens met geel agtergrond, soo byvoorbeeld is _ tekens

R10

As jy by n robot kom waar die rooi lig flikker, moet jy
Jy mag nie stilhou
Die teken wys jou dat

A8

Om te draai, moet jy nommer _ gebruik

car

Die padmerke wys jou dat jy

AA4

Die teken word gevind by n

CC9

Wanneer jy in n ongeluk betrokke was (i). moet jy jou voertuig onmiddelik tot stilstand bring (ii). kyk of iemand beseer is (iii). mag jy n bietjie alcohol gebruik vir skok
Die teken wys vir jou dat

P2

Die vinnigste spoed waarmee jy n voertuig met n tou mag sleep is
Wat wys die teken vir jou? (i). Jy mag nie vorentoe links draai nie (ii). Jy mag nie daar links draai nie (iii). Daar is n eenrigtig na regs

E4

Die teken wys

E1

Om te stop, moet jy nommer _ gebruik

car

By n kruising
As jy n leerlinglesensie vir n ligte motorvoertuig het (i). moet iemand met dieselfde bestuurderslesensie by jou in die voertuig wees (ii). mag jy nie op n deurpad bestuur nie (iii). mag jy nie passesiers by jou in die voertuig he nie
Watter kontroles moet jy gebruik as jy skerp wil draai

car

Wat wys die teken?

B2