Afrikaans B

Vrae

Die Teken Wys Jy Dat Jy

K3

Dit Is Onwettig Wanneer Jy Bestuur En n Passesier
Die teken wys jou dat

G9

Die Groewe Van Jou Voertuig Se Bande Nie Minder As ............ Mag Wees Nie
Die teken wys jou dat

F5

Om Te Draai Moet Jy Nommer _ Gebruik
Nommer _ Kom Nie By n Outomatiese Voertuig Nie
Om Seker Te Maak Dat Jou Geparkeerdr Voertuig Nie Beweeg Nie Gebruik Nommer
Om ratte te verander moet jy nommers _ gebruik
Om vinniger te ry moet jy nommer _ gebruik
Om Te Stop Moet Jy Nommer _ Gebruik
Die Afstand Wat Dit Neem Om Jou Voertuig Te Stop (i). langer op n nat pad as n droe pad (ii). langer as jy vinnig ry (iii). langer as die voertuig gelaai is
Watter Kontroles Moet Jy Gebruik As Jy Wil Skerp Draai
Om Rigting Te Verander Watter Kontrole Word Gebruik
Jy Mag Nie n Leerlinglisensie Kry Nie As (i). Jy reeds n lesensie wat die bestuur van die voertuig magtig (ii). Jy vir n tydperk onbevoeg verklaar is om n bestuurderslesensie te kry en die tydperk nog van krag is (iii). Jou lisensie tydelik opgeskort is en die opskorting nog nie verstryk het nie
Die Teken waarsku jou dat daar

O9

Wanneer Mag Jy Jou Voertuig Aan Die Regterkant Van n Pad Met Verkeer In Albei Rigtings Bestuur?
Die teken wys jou dat jy

B8

Jy Mag Nie Stilhou Nie
Die Teken Wys Vir Jou Dat

Q7

Die Padmerk Dat Jy

RTM1

Die Waarskuwings Teken Wys Jou Dat

S3

In n Kruising
Die Merk Wys Vir Jou Dat

Y3

Wanneer Jy Van Laan Wil Verander Vanaf L1 Na L2 Wil Ry Moet Jy (i). dit slegs doen as dit veilig is om van laan te verander (ii). jou flikkerligte betyds aanskakel om te wys wat jy gaan doen (iii). die spieels gebruik om te verseker dat jy van ander verkeer weet

L1_L2

Die Merk Wys Jou Dat

Z5

Wanneer Jy Sien Dat Iemand Jou Wil Verbysteek Moet Jy (i). So ver as wat dit veilig is links hou (ii). Nie vinniger probeer ry nie (iii). Handseine gee om die persoon veilig te laat verbygaan
Indien Jy die Teken Sien

B2

Wanneer Het Jy Ryvoorrang (i). As jy binne n verkeerssirkel is (ii). As jy eerste gestop het by n vierrigtingstop (iii). As jy regs wil draai by n kruising in n tweerigtingpad
Die Pyl Wys Jou Dat Jy

E skets 5

Die Laaste Aksie Wat Jy Moet Doen Voordat Jy Na n Ander Laan Beweeg Is Om
Die Teken Wys Jou Dat Daar n

N3

Jy Mag n Ander Voertuig Aan Die Linkerkant Verbysteek (i). as daardie voertuig regs gaan draai en die pad breed genoeg is sonder dat dit nodig is om op die skouer te ry (ii). waar die pad twee verkeerslane het vir verkeer in die dieselfde rigting (iii). as n polisiebeampte jou so in opdrag gee
Wanneer Jy die Teken Sien, Moet Jy

A6

Wanneer Jy Bestuur Moet
Die Teken Waarsku Jou Dat Die Pad

R1

Die Wettige Spoed Wat Jy Mag Ry
Die Teken Waarsku Jou Dat

O4

Waar Is Dit Wettig Om Jou Voertuig Te Stop?
Wat Wys Waarskuwings Teken O3 Vir Jou

O3

As Jy Aankom Na Die Sirkel En Daar Is Ook Ander Voertuie Vanaf Die Ander Drie Kante

Z4

Die Teken Wys Jou Dat Slegs _Daar Mag Parkeer

BB4

Jy Mag Nie Jou Motorvoertuig (i). se enjin sonder toesig laat loop nie (ii). gebruik as sy petroltenk nie n dop op het nie (iii). se wiele laat tol wanneer jy wegtrek
Wanner Die Lig Rooi Is En Die Groen Groen Pyl Flikker Na Regs Soos In voorbeeld, Wys Dit Jou Dat
Wat Is Die Maksimum Tydperk Wat Jou Voertuig Op Een Plek Buite n Stedelike Gebied Geparkeer Mag Wees
Wanneer Jy die Teken Sien Moet Jy

S7

Wanneer Mag Jy Nie n Ander Voertuig Verbysteek Nie ? (i). die bopunt van n heuwel nader (ii). n draai nader (iii). net 100m voor jou kan sien as gevolg van rook oor die pad
Die Waarskuwingsteken Wys Jou Dat

Q4

As Jy By n Robot Kom Waar Die Rooi Lig Flikker, Moet Jy
Wat Wys die Teken Vir Jou
Die Verste Wat Jou Voertuig Se Dompstraalligte Voor Jou Mag Skyn Is
Die Padmerke

RTM3 Skets 8

Wat Is Belangrik In Verband Met Die Toeter Van Jou Voertuig ?
Wanneer jy die padmerk sien

A Skets 6

Jy Mag
Die Padmerk Wys Vir Jou Dat Jy
Die Lisensie ( Klaringsbewys) Van Jou Voertuig Is Vir _ Geldig
Die Teken Wys Jou Dat

DD7

Jou Voertuig Se Ligte Moet Aangeskakel Wees (i). enige tyd van die dag wanneer jy voertuie en persone nie op 150 m voor jou kan sien nie (ii). van sononder tot sonop (iii). wanneer dit reen en jy nie voertuie 100m voorjou kan sien nie
Die Teken Wys Jou Dat Daar n

T2

By n Kruissing
Die Teken Wys Vir Jou Dat Jy

A2

Die Maksimum Afstand Tussen Twee Voertuie Wat Gesleep Word Is _ m
Die Teken Verbied

F5

Die Ligte Van Jou Voertuig Wat Op n Openbare Pad Geparkeer Is Hoef Nie Aante Wees Nie As Jy Tussen Sononder En Sonop Geparkeer Is (i). 10m vanaf n brandende straat lamp (ii). langs die ryvlak van die pad (iii). in n afgemerkte parkeerarea

Page 1 out of 1