Afrikaans C

 

Vrae

Die Teken Dui Aan Dat

O3

Teken Y3 Beteken: (i). Geen voertuie mag van weerskante oorsteek nie (ii). Geen voertuie mag van weerskante verbysteek nie (iii). Jy kan die lyne oorsteek

Y3

Waar Mag Jy Nie Stilhou Nie: (i). Langs ‘n hindernis. (ii). Waar die pad 10m wyd is (iii). Op ‘n sypadtjie
Teken G8 Wys Vir Motorfietsryers Dat

A8

Watter Stellings Is Korrek? (i). Die vrag agter 2,5m uitsteek (ii). Die algehele wydte van die voertuig en vrag 2,5m is (iii). Dat die vrag voor 300mm oorsteek
Om Te Wys Dat Jy Van Rigting Gaan Verander Gaan Die Volgende Kontroles Gebruik Word:

car

Die teken Waarsku Ons Dat:

P6

Wat Moet Jy Doen As Jy By n Skerp Afdraaende Afry ?
Die teken Dui Aan:

Y4

Watter Kontrole Word Gebruik Om Seker Te Maak Dat n Geparkeerde Voertuig Nie Beweeg Nie

car

Die Teken Dui Aan Dat:

B1

Jy Mag n Voertuig Nie: (i). Gebruik as hy nie ‘n brandstofdop het nie (ii). Sonder toesig laat as die enjin luier (iii). Gebruik sonder remme nie
Om Rigting Te Verander Watter Kontroles Word Gebruik?

car

Voertuig B moet: (i). By A verbyry (ii). As A ry moet B hom volg (iii). Stop duskant RTM1,en ry as dit veilig is.

A_B Skets 4

Die Teken se Dat Daar:

L9

Om Te Draai Moet Jy Nommers Gebruik

bike

Waar Mag Jy Nie Verby Gaan Nie (i). As jy ‘n draai nader (ii). As jy die kruin of hoogte van ‘n bult nader (iii). As jy nie goed kan sien nie
Watter Voertuie Geniet Ryvoorrang ? (i). Voertuie wat van voor af kom (ii). Voertuie wat eerste gestop het by ‘n vierrigting stop (iii). Voertuie wat regs wil draai by ‘n kruising en tweerigtingstop.
Wanneer is dit ‘n oortreding as jy ‘n leerlinglesensie vir ‘n motorfiets het (i). Jy ry op jou motorfiets langs jou instrukteur (ii). Jy het net een hand op die stuurstang (iii). Jy ry 80 km/h buite stedelike gebied
Om Vinniger Te Ry Moet Jy Nommers Gebruik

bike

Die teken Dui Aan:

K2

Watter Stellings Is Waar ? (i). ‘n Toeter moet vir minstens 45m hoorbaar wees (ii). ‘n Toeter se toonhoogte mag nie verander nie (iii). ‘n Toeter mag gebruik word om iemand se aandag te trek
Wanneer Jy In n Ongeluk Betrokke Is (i). Die voertuig tot stilstand moet bring (ii). Skade vasstel (iii). Weier om ‘n adres te gee aan enige iemand behalwe ‘n polisieman
Die teken wys Vir Motorfietsryers Dat

L3

As n Voertuig Deur n Tou Gesleep Word, Is Die Maksimum Lengte
Om Te Stop Moet Jy Nommers Gebruik

bike

Hoe Ver Mag Jy Agteruitry?
Hoe Lank Is n Motorlesensie Geldig ?
As Die Groen Pyl Flikker Soos In voorbeeld moet:

X6

Die Teken Dui Aan Dat

U3

Watter Stellings Is Korrek ? (i). Op ‘n nat pad is die stopafstand langer as op ‘n droe pad. (ii). Swaarvoertuie se stopafstand is langer as ligte voertuie. (iii). As jy vinniger ry is jou stopafstand langer as wat jy stadiger ry.
Om Te Versnel Gaan Watter Kontrole Gebruik Word?

car

Wat Is Wettig Ten Opsigte Van Die Sleep Van n Ander Voertuig
Wat Moet Jy Doen As Jy By die Padteken Aankom? (i). Stop as jy reguit wil aanry (ii). Gebruik dit as ‘n toegeeteken (iii). As jy links wil draai, gebruik dit as ‘n toegeeteken
Die Teken Dui Aan Dat:

N8

Die Teken Dui Aan Dat:

J8

Die teken Waarsku Ons Dat:

N3

Die teken Dui Aan:

B2

Om Te Stop, Watter Kontrole Gaan Gebruik Word?

car

Die Teken Se Dat

Q6

By hierdie teken Moet Jy:

E3

Om Ratte Te Wissel Gaan Die Volgende Kombinasies Gebruik Word.

car

Die Teken Beteken

T1

Watter Kontroles Moet Jy Gebruik As Jy Wil Skerp Draai

bike

Wanneer Moet n Voertuig Se Ligte Aangeskakel Word? (i). Enige tyd van die dag as voertuie en mense nie gesien kan word op ‘n afstand van 150m nie. (ii). Van sononder tot sonop. (iii). As dit reen en jy nie ‘n voertuig op ‘n afstand van 100m kan sien nie
Die Padteken Dui Aan:

M1

Wie Het Ryvoorrang? (i). Aankomende verkeer as jy regs wil draai (ii). Voertuie bo voetgangers (iii). Voetgangers bo voertuie
Die teken Dui Aan:

BB8

DIe Teken wys:

DD5

Om Skerp Te Draai Gaan Ons Die Volgende Kontroles Gebruik.

car

Watter Voertuie Het Ryvoorrang By hierdie padperke? (i). voertuie wat nie stop nie (ii). Voeruie wat van die regterkant nader (iii). Voertuie by ‘n toegeeteken

Z4

Die teken verbied

L1

Hoe Vinnig Mag Jy Ry ? (i). 120km/h op ‘n deurpad (ii). 100km/h op ‘n openbare pad (iii). Die padteken sal vir jou se
Die teken Dui Aan:

Q10

Die Teken Dui Aan Dat:

P9

Om Te Wys Dat Jy Gaan Draai Gebruik

bike

As n Verkeerslig Rooi Flikker Sal Jy :
Teken T8 Dui Aan Dat U Waarskynlik: (i). “n doodloopstraat sal kry (ii). Reguit sal aanry (iii). U links en regs sal kan draai

T8

Die Lyn Is:

A In Skets 6

Wanneer Mag n Persoon Nie n Leerlinglesensie Kry Nie (i). Wanneer hy reeds ‘n leerling of bestuurderslisensie vir daardie klas het (ii). As hy vir tydperk onbevoeg verklaar is om ‘n leerlinglesensie te kry (iii). As sy lesensie opgeskort is en die tydperk nog nie verstryk het nie
Wat Is Die Minumum Diepte Van Die Loopvlak Op n Band
Die Geel Pyl beteken

Skets 5E

Die Teken Dui Aan Dat:

S5

Jy Oortree Die Wet As Jy Met Jou Motorfiets Of Motordriewiel
Voertuig A moet:

RTM1

In n Voertuig Wat Gesleep Word Mag Daar Passesiers Wees ? (i). As dit ‘n leunwa is (ii). Indien die spoed 35 km/h is (iii). Indien ‘n trekker dit sleep
Watter Kontroles Moet Jy Nooit Saam Gebruik Nie

bike

Onder Watter Omstandighede Mag n Voertuig Aan Die Linkerkant Verby Gesteek Word? (i). Wanneer die voorste voertuig regs gaan draai en die pad wyd genoeg is (ii). Wanneer die pad twee verkeersbane in dieselfde rigting het (iii). As ‘n verkeersman jou beveel
Die Bestuurder Van n Voertuig Moet: (i). toelaat dat iemand op die buffer sit (ii). toelaat dat iemand die stuurwiel vashou (iii). Moet toesien dat sy sig altyd onbelemmerd is
Die Teken Dui Aan Dat:

D10

Op n Deurpad Mag Stillgehou Word Om: (i). Te rus na ‘n lang reis. (ii). ‘n Padteken te gehoorsaam (iii). ‘n ete te geniet
Die Padteken Dui Aan Dat:

B7

Die Afstand Wat Dit Neem Om Joumotorfiets Te Stop (i). Langer Op N Nat Pad As N Doe Pad (ii). Langer As Jy Vinniger Ry (iii). Langer As Jy Swaarder Gelaai Is

bike

Hoe Lank Mag n Voertuig Op n Buitestedelike Pad Gelaat Word
Wanner Mag Jy Aan Die Regterkant Van Die Pad Ry ? (i). Wanner jy stadig ry (ii). Wanner ‘n verkeersbeampte jou beveel (iii). Wanner dit veilig is.
Waar Mag Jy Nie Stilhou Nie ? (i). Aan die regterkant met die neus in die rigting van aankomende verkeer (ii). 5m van ‘n brug af (iii). Alle parkeer verbode Gebiede
Om Ratte Te Verander Moet Jy Nommers Gebruik

bike

Die Teken Wys Jou Dat

J10

As A Na B Wil Beweeg , Wat Sal Sy Laaste Aksie Wees ?

L1_L2 SKETS 8

Jou Motorfiets Moet _ Aan He
Die houer van ‘n leerlinglesensie: (i). Mag nie op ‘n deurpad ry nie (ii). Moet vergesel word deur ‘n persoon met dieselfde lesensie as die voertuig (iii). Mag passesiers in die voertuig he

Page 1 out of 1